Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Op die Duiwel se Spoor

Op die Duiwel se Spoor

Publisher : Melinda Ferguson Books
SKU: 9781990973468
R 280,00
R 224,00
Ben Bliksem Booysen, Suid-Afrika se eie "Chuck Norris" neem die leser tot agter die skerms van die Krugersdorp moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper 'n dekade lank vasgenael gehou het.
Na herhaaldelike polisiebrouwerk begin kaptein Ben Booysen die Krugersdorp-moorde in 2016 manalleen ondersoek. Booysen haal koerantvoorblaaie toe hy die baasbrein, Cecilia Steyn, en haar vyf trawante vir minstens 11 moorde in hegtenis neem. Suid-Afrika se eie "Chuck Norris" neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper 'n dekade lank vasgenael gehou het.
Products specifications
ISBN13 9781990973468
Publisher Melinda Ferguson Books
Contributor By (author) Ben Booysen, By (author) Nicki Gules
Publication Date 2022-04-25
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 220
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}