Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Onthoukos : Ouma se Treffers vir Vandag se Kombuis

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781432311537
R 306,00
Vir sjef Tiaan Langenegger was dit sedert sy kinderjare 'n droom om sy eie kookboek te he.Na aanleiding van Tiaan se kookprogramme Tiaan onthou, Tiaan kook en Tiaan proe op kykNET en Showmax het hy baie navrae van kykers gekry oor waar hulle die resepte kan kry, en so is die idee vir sy eie kookboek gebore. Dit is geinspireer deur sy ma en ouma se kos.
May, 2023
Vir sjef Tiaan Langenegger was dit sedert sy kinderjare 'n droom om sy eie kookboek te he. Vandat hy op dertienjarige ouderdom Jamie Oliver se eerste kookboek, The Naked Chef, gesien het, het hy geweet dit is wat hy ook wil doen - hy wil met kos werk en 'n seleb wees - dis nou voordat hy besef het wat laasgenoemde regtig behels! Na aanleiding van Tiaan se kookprogramme Tiaan onthou, Tiaan kook en Tiaan proe op kykNET en Showmax het hy baie navrae van kykers gekry oor waar hulle die resepte kan kry, en so is die idee vir sy eie kookboek gebore. Dit is geinspireer deur sy ma en ouma se kos, en dis baie anders as wat hy jare gelede gedink het dit sou wees: Dit is meer back to basics. Hy deel ook resepte wat hy deur die jare geleer maak het waar hy in verskillende bekende restaurante gewerk het, waaronder Le Quartier Francais op Franschhoek en Overture op Stellenbosch.
Products specifications
ISBN13 9781432311537
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Tiaan Langenegger
Publication Date 2023-05-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 260 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 590
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}