Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ontdek in die Huis : Boek 1 : Graad R

Ontdek in die Huis : Boek 1 : Graad R

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776355792
R 55,00
R 46,75
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme. Titels in die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks: 1. Ontdek in die huis 2. Leer met vorms 3. Speel op die plaas 4. Leer met troeteldiere 5. Ontdek op die strand 6. Leer met my hande 7. Ontdek met blomme en insekte 8. Leer van rand en sent 9. Ontdek in die tuin 10. Leer speel-speel meer.
Products specifications
ISBN13 9781776355792
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) José Palmer, By (author) Reinette Lombard
Publication Date 2022-04-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 297 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}