Die kranige sportman Alwyn Uys word in die fleur van sy lewe verlam. Ten spyte van die verlies en ander terugslae bly Alwyn se gees ontembaar. Hy besluit om sy lewe ten volle te leef: Hy word onder andere die eerste parapleeg ooit wat van Robbeneiland na Bloubergstrand swem. Ongeskonde is Alwyn se openhartige vertelling van sy worsteling en hoe hy met genade van Bo besluit het om uit te styg bo sy beperkinge. Sy eerlike verhaal sal jou inspireer om jou eie uitdagings aan te pak en te oorkom.
Products specifications
ISBN13
|
9780796322135
|
Publisher
|
Lux Verbi
|
Contributor
|
By (author) Alwyn Uys
|
Publication Date
|
2022-03-01
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Paperback / softback
|
Pages
|
176
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
198 X 130 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|