Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Om te Vlieg

Om te Vlieg

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639606088
R 95,00
R 80,75
Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte huwelik en kry werk op 'n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas word versuur deur 'n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker, daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate tuis.
Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte huwelik en kry werk op 'n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas word versuur deur 'n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker, daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate tuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot so 'n man. Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moet fyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie.
Products specifications
ISBN13 9780639606088
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Jeanette Stals
Publication Date 2021-07-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}