Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Om Jesus Te Volg

Om Jesus Te Volg

Publisher : CUM
SKU: 9781431607709
R 99,95
R 84,96
Elke gelowige is vanaf die oomblik van bekering 'n dissipel. Maar hoe leef ? mens dit prakties uit? In Om Jesus te volg gee Stephan Joubert en Johan Smith praktiese riglyne oor ware dissipelskap. Om Jesus te volg wys elke gelowige hoe om 'n navolgenswaardige voorbeeld te wees in die wereld.
Elke gelowige is vanaf die oomblik van bekering 'n dissipel. Maar hoe leef ? mens dit prakties uit? In Om Jesus te volg gee Stephan Joubert en Johan Smith praktiese riglyne oor ware dissipelskap. Die 12 studies, vir individuele of groepstudie, bespreek temas soos: Wat dissipelskap is; wat dit vir gelowiges beteken om dissipels te wees; leefreels vir dissipels; God gebruik gewone mense; dissipels dien, dissipels doen!; Bybelse karakters uit die Ou en Nuwe Testament soos Barnabas, Paulus, Moses en Gideon word as voorbeelde gebruik om te sien hoe hulle hul dissipelskap prakties uitgeleef het. Om Jesus te volg wys elke gelowige hoe om 'n navolgenswaardige voorbeeld te wees in die wereld.
Products specifications
ISBN13 9781431607709
Publisher CUM
Contributor By (author) Stephan Joubert, By (author) Johan Smith
Publication Date 2014-01-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 120
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 163
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}