Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Nuuskierig Oor Krokodille CAPS: Lees is Maklik: Graad 4 Gr 4: Leesboek

Publisher : Heinemann Publishers (Pty) Ltd
SKU: 9780796245168
R 78,00
Poppie is 'n baie nuuskierige meisie, daarom fassineer die krokodille wat soos boomstompe op die rivierwal le haar so. Oom Saul waarsku haar dat hulle dodelik kan wees. Dalk is krokodille nie regtig so gevaarlik soos hy se nie?
Poppie is 'n baie nuuskierige meisie, daarom fassineer die krokodille wat soos boomstompe op die rivierwal le haar so. Oom Saul waarsku haar dat hulle dodelik kan wees. Dalk is krokodille nie regtig so gevaarlik soos hy se nie? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat `n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek `n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, `n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Products specifications
ISBN13 9780796245168
Publisher Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Contributor By (author) P. Barnard
Publication Date 2013-01-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 200 X 126 X 210
Shipping Weight (grams) 55
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}