Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Nommerpasdeksel

Nommerpasdeksel

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776351954
R 95,00
R 80,75
Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, ? tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif.
Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, ? tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif. Totdat sy vir sexy Scott Hunter, die bekende televisieaanbieder, in ? kroeg ontmoet. Sy reisprogram is nie verniet so ? sukses nie. Daai hartlikheid en sjarme voor die kamera is nie aangeplak nie. Om nie van sy oorredingsvermoe te praat nie. Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira en die verleidelike Scott is haar buurman ...
Products specifications
ISBN13 9781776351954
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Cecilia Nortje
Publication Date 2022-03-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}