Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Nomadiese Sterre

Nomadiese Sterre

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485312635
R 200,00
R 170,00
Nomadiese sterre bied ? terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ? blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedigreeks “Witbank-Blues” waarmee die bundel afgesluit word). Dié blik word ’n lamentoso, ’n pynlike terugkyk (“Antigone”) en die “blues” ? tint wat die stemming van die bundel kleur.

Johan Myburg merk op: “Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met “hartenswoorde”: woorde wat ? duidelike persoonlike betekenis het, maar só geboetseer word dat dit die leser toelaat om ? eie “hartensbegrip” daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan.” Die verwysing na sterre in die titel open verwysingsvelde van sterre, gesterntes en swerwers.
Products specifications
ISBN13 9781485312635
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Joan Hambidge
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 88
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}