VELD Voels van Suider-Afrika: Die volledige fotogids bring die heel nuutste foto's, navorsing en verspreidingsdata oor alle voelspesies wat tot op hede in Suider-Afrika aangeteken is, byeen.
Hierdie wetenskaplik akkurate handleiding is daarop gemik om tuiniers en tuinboukundiges te help om vetplant- en rotspesies van oral in die wêreld te identifiseer.
Om groente uit jou eie tuin te eet, geniet wereldwyd aanhang. Begin jou eie groentetuin span nuwe ontwikkelings soos waterbesparing, permakultuur, biodinamika en herwinning in om groentetuine op balkonne, in vensterbanke en in vertikale tuine aan te le.
R 365,00
Vat en Voel: Plaasmaats
Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
The new edition of this popular field guide has been fully updated and revised, making it one of the most comprehensive guides to the mammals of the southern African sub-region: Expanded number of smaller mammal species as well as eight of the more abundant sea mammals.
Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika is die eerste volledige en moderne aalwyngids in Afrikaans. Dit is ’n volkleur-handleiding en die hoe gehalte foto’s maak dit vir die algemene belangstellende sowel as die wetenskaplike maklik om aalwyne in die natuur en in tuine te identifiseer.
Of jy nou 'n grondeienaar of bestuurder van 'n stuk natuurlike veld in die Kaap, of 'n besoeker aan hierdie unieke deel van Afrika is, neem dit jou nie lank om die merkwaardige rykdom van die streek te waardeer nie.
Die grasfamilie, bekend as Poaceae, is waarskynlik die belangrikste plantfamilie op aarde. Grasse is die eerste voedselplante wat deur mense aangeplant is. Graangewasse, soos mielies, koring, rys en suikerriet (almal grasse), is steeds ons belangrikste bron van energie.
In 'n klein tuin is dit noodsaaklik dat die ruimte deeglik beplan en ook goed versorg word. Omdat 'n mens met 'n beperkte area te doen het, verander die ontwerp beginsels ietwat, en kundige, praktiese gebruik van die beskikbare ruimte is dus essensieel.