Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Na 'n Plaas In Afrika

Na 'n Plaas In Afrika

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639606262
R 350,00
R 297,50
In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na 'n onbekende tante van sy pa in 'n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag 'n nuwe lewe op hom.
In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na 'n onbekende tante van sy pa in 'n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag 'n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leer op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberie. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef. Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Beide bevind hulself egter op pad na 'n plaas in Afrika waar hul paaie sal kruis met die van Seretse Khama en Mentje de Vries.
Products specifications
ISBN13 9780639606262
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Irma Joubert
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 500
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 129 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}