Close
You have no items in your shopping cart.
Search
n Uil op die voelhok : Huistaal

n Uil op die voelhok : Huistaal

Publisher : Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
SKU: 9780636146402
R 104,00
R 88,40
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik.
Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voelhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa - maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?.
Products specifications
ISBN13 9780636146402
Publisher Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Contributor By (author) Marlene le Roux
Publication Date 2013-03-18
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 80
Product Dimensions (H x W x L) in mm 240 X 168 X 210
Shipping Weight (grams) 130
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}