Close
You have no items in your shopping cart.
Search
'n Kwessie van Tyd

'n Kwessie van Tyd

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776352258
R 290,00
R 246,50
Op 'n stormagtige nag in 'n Engelse herehuis word 'n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat 'n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos 'n skim in die nag. Twintig jaar later by een van die wereld se mees eksklusiewe perdewedrenne is dit die buiteperd wat onverwags die kroon wegdra.
Op 'n stormagtige nag in 'n Engelse herehuis word 'n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat 'n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos 'n skim in die nag. Twintig jaar later by een van die wereld se mees eksklusiewe perdewedrenne is dit die buiteperd wat onverwags die kroon wegdra. In een van die losies staan Henry Clarke stomgeslaan. Hy het sopas iets onmoontlik sien gebeur. Op 'n klein wildsplaas in die noorde probeer Jan Brand vir hom so tussen die stof en droogte 'n nuwe lewe staanmaak. Vir so 'n jong man het hy al baie geleef. Nes hy dink hy kan die stad agter los en in vrede begin boer, ontvang hy 'n uitnodiging van sy skatryk buurman, einste Henry Clarke. Die wil Brand as privaatspeurder aanstel om 'n raaisel in die ruitersport op te los. Kort daarna verdaag Brand na Kaapstad, waar 'n geheim begrawe deur tyd, geld en mag vir hom wag, tesame met die mense wat bereid is om te moor om dit so te hou. Jan Brand mag dalk die stof van sy hande af gewas het, maar binnekort gaan hulle vol bloed wees.
Products specifications
ISBN13 9781776352258
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Marten "Doc" van der Merwe
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}