Close
You have no items in your shopping cart.
Search
'n Handvol Hoop

'n Handvol Hoop

Publisher : CUM
SKU: 9781431603312
R 99,95
R 84,96
'n Handvol hoop is 'n roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord.
'n Handvol hoop is 'n roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met 'n Handvol hoop vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling na die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. 'n Handvol hoop vertel van die vreugde wat 'n mens uit klein dingetjies kan kry: 'n voeltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes. En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader. Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wil raaksien nie.
Products specifications
ISBN13 9781431603312
Publisher CUM
Contributor By (author) Lizette Murray
Publication Date 2012-10-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 180
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}