Close
You have no items in your shopping cart.
Search
'n Enkele Verhaal

'n Enkele Verhaal

Publisher : Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
SKU: 9781776095629
R 280,00
Deon Wiggett se reeks sensasionele podsendings het Suid-Afrika in November 2019 geruk. Daarin het hy die identiteit van die man wat hom as skoolkind verkrag het, onthul.
Deon Wiggett se reeks sensasionele podsendings het Suid-Afrika in November 2019 geruk. Daarin het hy die identiteit van die man wat hom as skoolkind verkrag het, onthul. Nou, in ’n Enkele verhaal, vertel Deon die volle storie van hoe hy seksueel aangerand is deur “Jimmy”, die eens briljante onderwyser en latere mediapersoonlikheid wat ’n ongure dubbele lewe gelei het.

Om sy verkragter aan die kaak te stel, onderneem Deon ’n speurtog wat begin by Jimmy se hoërskooljare aan ’n landbouskool en eindig met sy uiteindelike inhegtenisneming in Hartenbos in die Wes-Kaap. Deon volg die man se spoor deur die hoog aangeskrewe Greykollege en Paul Roos Gimnasium tot by die media-reus Naspers. Algaande skep hy ’n model wat deur enigiemand gebruik kan word om ’n pedofiel te ontmasker.

In Deon se eie woorde: “Dis lekker om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers weet waarna om op te let, word dit verbasend maklik om hulle uit te ken. Sodra ’n universele patroon met ’n spesifieke man se profiel ooreenstem, word alles wat voorheen verborge was, blootgelê. ’n Enkele verhaal is die boeiende storie van een man se stryd om die trauma van sy kinderjare te oorkom, en is geskryf om ander te help wat dalk dieselfde beproewing deurgemaak het, en sy verkragter voor die gereg te bring.
Products specifications
ISBN13 9781776095629
Publisher Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Contributor By (author) Deon Wiggett
Publication Date 2020-09-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}