Close
You have no items in your shopping cart.
Search
'n Dagreis Ver

'n Dagreis Ver

Publisher : Naledi
SKU: 9781776172078
R 240,00
Ek besluit om die Camino Portugues te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dit te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel. Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie.
Ek besluit om die Camino Portugues te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dit te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel. Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie. Maar tog ... eers na afloop van die Camino besef ek hoe my staptog vorm aangeneem het en dat dit 'n psigiese rigtingwyser is: Vir my is daar maar net een pad, en dis die een wat ek self moet vind.
Products specifications
ISBN13 9781776172078
Publisher Naledi
Contributor By (author) Zarine Roodt
Publication Date 2022-05-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 280
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}