Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Mynie Speel met Vuur

Mynie Speel met Vuur

Publisher : Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
SKU: 9781432311308
R 289,00
Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is 'n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! "Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word," se sy. "Ek soek altyd enige moontlike verskoning om 'n indrukwekkende, dag lange braai te reel.
September, 2021
Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is 'n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! "Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word," se sy. "Ek soek altyd enige moontlike verskoning om 'n indrukwekkende, dag lange braai te reel." Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram "Speel met vuur", asook deur spyseniering vir private braaigeleenthede, het Mynie besluit om haar idees verder te voer. Die resultaat is hierdie kookboek van braaiproe-spyskaarte - die beste braaivermaak ooit. Mynie nooi jou om pret te he elke keer as jy braai, met alles van spyskaarttemas en smaaklike (dikwels onkonvensionele) resepte tot gepaste musiekspeellyste en prettige feite! Hetsy jy dus 'n braaigroentjie is of jouself as 'n braaikenner beskou, sluit gerus aan by die partytjie en leer nuwe truuks op Mynie se manier.
Products specifications
ISBN13 9781432311308
Publisher Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Contributor By (author) Mynie Steffens
Publication Date 2021-09-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 260 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}