Close
You have no items in your shopping cart.
Search
My Stryd Met ADHD : Die Onsigbare Oorlog

My Stryd Met ADHD : Die Onsigbare Oorlog

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796322036
R 220,00
R 176,00
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Hy ondersoek die hele fenomeen van ADHD - hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan.
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD - hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.
Products specifications
ISBN13 9780796322036
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Hykie Berg
Publication Date 2020-08-28
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 192
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}