Close
You have no items in your shopping cart.
Search
My Hart is Oppi Plaas! Idioom & Gesegde-Inkleurboek : Volg op Rooimiere-Indie - Broek Idioominkleurboek

My Hart is Oppi Plaas! Idioom & Gesegde-Inkleurboek : Volg op Rooimiere-Indie - Broek Idioominkleurboek

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776353460
R 110,00
R 93,50
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Le op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi 'n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek.
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Le op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi 'n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-die-broek idioom-inkleurboek.
Products specifications
ISBN13 9781776353460
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Wendy Maartens
Publication Date 2022-04-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 280 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}