Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Moord Op Pofadder : Die Skokkende Verhaal Agter Suretha Brits se Meesterplan en die Kontrak op Haar Man

Moord Op Pofadder : Die Skokkende Verhaal Agter Suretha Brits se Meesterplan en die Kontrak op Haar Man

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624092667
R 295,00
Wat dryf 'n mooi jong ma daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits van Leon ontslae raak? Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, vertel Charne Kemp die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
Wat dryf 'n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits so graag van Leon ontslae raak? Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charne Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas. 'n Boeiende ware misdaadverhaal oor diamante, Krugerrande, seks, verraad en wraak.
Products specifications
ISBN13 9780624092667
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Charné Kemp
Publication Date 2022-04-28
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}