Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Mixtape van die Liefde

Mixtape van die Liefde

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776353590
R 180,00
Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde: Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop), Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal), Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?), Liefde en pyn (ek volg net my hartseer), Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en Liefde wat verder reik.
LAPA
Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde: Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop), Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal), Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?), Liefde en pyn (ek volg net my hartseer), Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en Liefde wat verder reik. Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel: Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer lewer die grootste bydrae met ses gedigte. Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-, Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wereldliteratuur met gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolas Guillel 'n en Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).
Products specifications
ISBN13 9781776353590
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Antjie Krog
Publication Date 2022-05-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}