Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Minki's se Skoolkonsert

Minki's se Skoolkonsert

Publisher : Pan Macmillan South Africa
SKU: 9781776250479
R 120,00
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorle. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses.
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorle. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef ... Gaan Minki dit regkry om soos 'n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?
Products specifications
ISBN13 9781776250479
Publisher Pan Macmillan South Africa
Contributor By (author) Jaco Jacobs
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Book
Pages 64
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}