Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624091134
R 170,00
R 136,00
Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die skoonheid, maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen.
Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.
Products specifications
ISBN13 9780624091134
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Christien Neser
Publication Date 2022-03-25
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 160
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}