Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Mianke Fluister vir Perde en Skryf ‘n Storie

Publisher : Naledi
SKU: 9781776172054
R 220,00
Kan ? rock-ster op ? Karooplaas bly en werk? Natuurlik, dis presies wat Mianke van den Hever van Hanover is en doen. Die besondere plaasnooi, wat met Down-sindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil.
Kan ? rock-ster op ? Karooplaas bly en werk? Natuurlik, dis presies wat Mianke van den Hever van Hanover is en doen. Die besondere plaasnooi, wat met Down-sindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil. Pa GP het vertel dat Mianke van kleins af ? boek wou skryf, maar dat die verstaan van letters en woorde haar nie beskore is nie. GP vra of ek kan help om die droom te verwesenlik? Sy het haar netjies voorbereide storie uit haar kop aan my vertel en dit is hier op skrif gestel, soos sy dit wou he.
Products specifications
ISBN13 9781776172054
Publisher Naledi
Contributor By (author) Jan Bezuidenhout
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 80
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}