Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Mia : 'n Ma se Storie van Verlies en Hoop

Mia : 'n Ma se Storie van Verlies en Hoop

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796322302
R 220,00
R 176,00
Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Die verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind.
Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Dan is die hele gesin in 'n motorongeluk is waarin niemand seerkry behalwe Mia nie. Mia sterf, omdat sy nie 'n veiligheidsgordel aan het nie. Omdat haar ma die een keer gesê het sy kan op haar skoot sit.  Dit gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe, en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind.
Products specifications
ISBN13 9780796322302
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Mariska Robberts
Publication Date 2020-06-22
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}