Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Marinda se Koskas

Marinda se Koskas

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798181990
R 250,00
R 200,00
"Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos. Marinda se koskas maak voorsiening vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, slaai, seekos, vleis, groente, pasta en bygeregte, nageregte, terte, koeke en ander soetigheid.

Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in eenvoudige taal geskryf vir elke dag se gebruik, vir elke kosliefhebber.
Products specifications
ISBN13 9780798181990
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Marinda Engelbrecht
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 280 X 215 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}