Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Môre en Gistraand en die Einde van die Maand

Môre en Gistraand en die Einde van die Maand

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182713
R 250,00
R 200,00
Die jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk en oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter. Ritme dien as ruggraat vir elke vers, met 'n goeie skeut tong-in-die-kies stuitigheid, maar soms ook met 'n melancholiese ondertoon. Daar is verse oor die Skepping, oor Moses en oor Lot, en meer as 'n handvol stoute kwatryne.
Die jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk en oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter, sy slinkse, aweregse humor maar ook sy fyn waarnemingsvermoe. Ritme dien as ruggraat vir elke vers, met 'n goeie skeut tong-in-die-kies stuitigheid, maar soms ook met 'n melancholiese, elegiese ondertoon. Daar is verse oor die Skepping, oor Moses en oor Lot, verskeie oor nig Mara en Maraaia, en ter afsluiting meer as 'n handvol stoute kwatryne.
Products specifications
ISBN13 9780798182713
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Philip De Vos
Publication Date 2022-05-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 96
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}