Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Liefdesles

Liefdesles

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776356928
R 290,00
R 246,50
Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniel en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniel probeer sy vervreemde vrou, Sally, oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniel te vertel dat sy swanger is.
Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniel en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniel probeer sy vervreemde vrou, Sally, oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniel te vertel dat sy swanger is. Sal Daniel haar steeds na sy klaskamer neem? Is BDSM veilig tydens swangerskap? Sal Daniel kan vrede maak met die verlede en sy verhouding as jong seun met die onderwyseres, die verhouding wat sy seksvoorkeure bepaal het, sien vir wat dit was? Vir Daniel en Emma kom die liefde uiteindelik met baie lesse.
Products specifications
ISBN13 9781776356928
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Vita du Preez
Publication Date 2022-05-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 129 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}