Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Leeus met letsels

Leeus met letsels

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798157001
R 180,00
R 144,00
Buyi voel soos 'n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly.
Buyi voel soos 'n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die in hy hart, verwerk?
Products specifications
ISBN13 9780798157001
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Fanie Viljoen
Publication Date 2012-09-29
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 192
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 200
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}