Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Leef Jou Nuwe Lied

Leef Jou Nuwe Lied

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796322845
R 230,00
R 184,00
Jou lewenslied se deuntjie raak dikwels afgewater en flou. Leef jou nuwe lied is 'n uitnodiging van Elsa Winckler en Elsa Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s'n. Ontdek 'n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet wanneer jy afgemat raak, Hy daar sal wees vir jou, en jou 'n nuwe lied sal gee.
Die lewe laat jou dikwels uitgebrand en afgemat. Leef jou nuwe lied is 'n uitnodiging van die bekende skrywer Elsa Winckler en haar pastoor-sussie Sonja Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s'n. Ontdek 'n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou. Hy sal jou in staat stel om vreesloos in liefde te leef.
Products specifications
ISBN13 9780796322845
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Sonja Goldberg, By (author) Elsa Winckler
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 288
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}