Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Lea Lief Apies : Grypdiewe en Gevaar

Lea Lief Apies : Grypdiewe en Gevaar

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639600796
R 135,00
R 114,75
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere!

Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet ’n kamer deel. Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het ’n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand ...
Products specifications
ISBN13 9780639600796
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Cecilia Steyn, Illustrated by Elanie Bieldt
Publication Date 2020-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 64
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}