Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Latest Local Releases

Latest Local Releases

Latest Local Releases

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Kleur kom Nooit Alleen Nie

RAU-prys vir skeppende skryfwerk (2001) In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel.
R 184,00 R 230,00

Sushi en Shosholoza : Rugbyreise en Pelgrimstogte in Japan

In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind.
R 220,00 R 275,00

Coconut Kelz’s Guide to Surviving This Shithole

When she was last spotted on the crossroads of Swart and Gevaar Roads, Coconut Kelz was drinking Woolies water and spreading her `truth bombs' about the state of the nation, why corruption is okay when white people do it and why black people don't win in life . . .
R 165,75 R 195,00

They Called Me Queer

South Africa was the first country in Africa to explicitly mention the right to freely identify as queer. Yet, queer bodies still experience violence in the name of tradition. They Called Me Queer, curated by Kim Windvogel and Kelly-Eve Koopman, highlights the experiences of South African Lesbian, Gay, Bi, Trans, Intersex and A-sexual + people.
R 170,00 R 212,50

Rooiborsduif : Gedigte Oor die Liefde

’n Oorsig van Breytenbach se digkuns is 'n voëlvlug oor die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal geherdefinieer het. Die gedigte is chronologies gerangskik volgens die digter se lewensgang: jongmenslewe in Kaapstad, Parys, bannelingskap weens sy huwelik, terugkeer en tronkstraf, die buiteland.
R 240,00 R 300,00

Papierblomme

Janine was klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Sy wou groot wees en wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar kans kom toe Greg Walker die Engelsklas oorneem.
R 136,00 R 170,00

The Bosasa Billions : How the ANC Sold its Soul

The Bosasa corruption scandal cost South Africa billions of rands while the politicians involved were bought for as little as braai packs and booze.
R 250,75 R 295,00

Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories

Met haar bekroonde bundel, Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories, dokumenteer Phillips die unieke wêreld van die Gansbaai-vissersgemeenskap.
R 152,00 R 190,00

Zephany : Two Mothers, One Daughter. An Astonishing True Story

It is every mother’s worst nightmare: Your newborn baby is kidnapped shortly after birth. But how does it feel if you find out as a teenager that you are in fact the kidnapped baby? Your mother is your kidnapper and you are Zephany Nurse.
R 208,00 R 260,00

Zephany : Twee Ma's. Een Dogter. 'n Ongelooflike Ware Verhaal

Ek het my mammie sien loop na die hofgebou met 'n hoodie aan en 'n doek oor haar gesig. Sy het byna gelyk soos iemand wat arm is. Mense het haar uitgevloek … Dit het my gebreek.
R 208,00 R 260,00

My Vegetarian Braai

My Vegetarian Braai is not about trying to convert carnivores but rather to broaden the horizons of every braaier, the ones who enjoy preparing meals for their families and friends and as well as those who will look at the photographs and say ‘I can make that’.
R 276,25 R 325,00

Siya Kolisi : Against All Odds

When Siya Kolisi leads the Springboks out onto the field at the Rugby World Cup in September 2019, it will be the crowning glory of an incredible journey that began on the impoverished streets of Zwide, a township outside Port Elizabeth.
R 221,00 R 260,00