Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Kunswoordeboek / Arts Dictionary

Kunswoordeboek / Arts Dictionary

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485300564
R 656,00
R 557,60
aar het in die diskoersgemeenskap van Kuns ’n dringende behoefte ontstaan aan ‘n moderne Woordeboek vir die Beeldende Kunste.
Daar het in die diskoersgemeenskap van Kuns ’n dringende behoefte ontstaan aan ‘n moderne Woordeboek vir die Beeldende Kunste. In antwoord hierop het die Kommissie ‘n werkkomitee gestig, bestaande uit prof Alex Duffey (projekleier), prof Estelle Mare, prof Margaret Slabbert, dr Albert Werth, dr Mariëtta Alberts, mnr Samuel Pauw, mnr Eric Dünkelman, mnr Niek Coetzee, mnr Balthi du Plessis, mev Rina de Villiers, mev Dirkie Offringa, mev Esmé Kruger, mev Valerie Bester en mev Susan Roets om aan die projek te begin werk.

’n Verteenwoordigende groep vakspesialiste en -deskundiges uit ‘n verskeidenheid velde en subvelde is genader om termlyste uit hul onderskeie velde by te dra soos byvoorbeeld Estetika, Argitektuur, Kunsgeskiedenis, -metodologie, -onderrig en -praktyk, Kunsweefwerk, Keramiek, Grafiese Ontwerp, Rekenaargrafika, Telefisiegrafika, Animasie, Industriële ontwerp, Inligtingsontwerp, Museumkunde, Fotografie, Drukwerk, Litografie, a, Fotografie, Pottebakkerskuns en Argitektuur.
Products specifications
ISBN13 9781485300564
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Prof. Alex Duffey
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 392
Product Dimensions (H x W x L) in mm 240 X 170 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}