Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Krummels in My Koffer

Krummels in My Koffer

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485313182
R 265,00
Emile Joubert is sy lewe lank 'n kosgenieter. Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie 'n groot indruk op hom gemaak en van daar af het kos hom inspireer - of dit nou die skoolmaaltye tydens sy kortstondige verblyf in Londen was, die honger en dors in die weermag, of die seekos wat hy uitgeduik het.
Emile Joubert is sy lewe lank 'n kosgenieter. Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie 'n groot indruk op hom gemaak en van daar af het kos hom inspireer - of dit nou die skoolmaaltye tydens sy kortstondige verblyf in Londen was, die honger en dors in die weermag, of die seekos wat hy uitgeduik het - Joubert se kosobessies word lewend in sy lekker skryfstyl in die oortreffende trap. Sy kosreise strek van Londen tot Griekeland, Italie, Frankryk en die dorre landskap van Angola. Mars-sjokolade, fondue, sousboontjies, oesters en boeliebief is enkele van die kossoorte wat sy reise vergesel.
Products specifications
ISBN13 9781485313182
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Emile Joubert
Publication Date 2022-05-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}