Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Koning van Katoren

Koning van Katoren

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869193614
R 160,00
R 136,00
Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land - hulle beweer hulle is op soek na 'n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op 'n dag arriveer 'n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word.
Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land - hulle beweer hulle is op soek na 'n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op 'n dag arriveer 'n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en bedink sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar na die eerste taak is dit baie duidelik dat hy 'n ernstige bedreiging vir hulle inhou. Jan Terlouw (1931-) het in 1970 gedebuteer as jeugboekskrywer. Hy was die leier van D66, 'n liberale linksgesinde party in Nederland. Hy het 'n opwindende en lewendige skryfstyl en, gekoppel aan sy sosiale bewustheid, skep hy magiese werke wat aansien en gewildheid geniet. Hy is reeds tweemaal met De Gouden Griffel-prys bekroon.
Products specifications
ISBN13 9781869193614
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Jan Terlouw, Translated by Daniel Hugo
Publication Date 2014-01-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 184
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 230
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}