Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Knope, Vilt & Krale : Meer as 50 Projekte Vir Juwele En Bykomstighede

Publisher : Metz Press
SKU: 9781920479930
R 95,00
R 80,75
50 oorspronklike projekte met maklike aanwysings en duidelik foto's demonstreer hoe om juwele en bykomomstighede te maak.
Beginnersoefeninge wys jou die basiese knoopryg-teknieke, een-voudige steke, hoe om vasstrykstof vir lae te gebruik en selfs hoe om te hekel. Wanneer jy hierdie tegnieke baasgeraak het, kan jou ontwerpe so eenvoudig of ingewikkeld wees as wat jy hulle wil maak - en jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie. Die basiese tegnieke word gevolg deur 'n groot versameling pragtige projekte wat by die meeste handwerkers groot byval sal vind. Die projekte wissel van funky, bonkige krale en bykomstighede vir kinders tot lieflike, delikate bykomstighede en prettige dekoritems vir jouself en jou huis. Daar is maklike aanwysings vir beginners, terwyl daar vir meer gevorderde handwerkers hope inspirasie is om hulle persoonlike stempel op die projekte af te druk. Uitmuntende kleurfoto's van al die voltooide projekte hou hulle eie bekoring en inspirasie in, en patrone van al die ontwerpe wat in die boek gebruik is, maak dit maklik om die inspirasie in pragtige geskenke of unieke items vir eie gebruik vas te vang.
Products specifications
ISBN13 9781920479930
Publisher Metz Press
Contributor By (author) Michelle Felder
Publication Date 2014-01-06
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 128
Product Dimensions (H x W x L) in mm 260 X 193 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}