Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Kinderboeke 6-9

Kinderboeke 6-9

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Monsterrugby

Ampie weet sommer hy gaan sy plek in die rugbyspan verloor toe Max sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy leef vir rugby en hy is 'n boelie. Maar Max het 'n nare geheim...
R 150,00

My ouma is 'n film-ster

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het.
R 150,00

Wiskunde gee my maagpyn

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers "More, klas" soos die ander onderwysers nie.
R 150,00

Bertie Blikbrein

Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.
R 140,00

My ouma is 'n rock-ster

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf!
R 150,00

Monstergrappe

Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde mosters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. En as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!
R 150,00