Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Katvis

Katvis

Publisher : Penguin Random House South Africa
SKU: 9781776095360
R 255,00
Na 'n huwelik met 'n sadis, verlaat Maria die Baai met net 'n handsak, koffer en viool. Nie eens haar ma weet waarheen sy gaan nie. Al wie weet, is die eienaar van 'n gastehuis naby Maclear waar Maria as bestuurder gaan werk. Minute nadat sy daar aankom, besef sy sy is gekatvis deur 'n bedrieer en elke minuut is genade.
May, 2023
Na 'n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, 'n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op 'n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om 'n nuwe begin te maak nie.Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, 'n gastehuis op 'n plaas in die Maclear-distrik waar Maria haar voete as bestuurder gaan vind.Maar minute nadat sy op die plaas aankom, tref die godsverskrikkende wete haar dat al die jare saam met Gerhardus net 'n leerskool was om haar voor te berei op hierdie dag van ontgogeling. Hier, in 'n donker kelder, gekatvis deur 'n gewetenlose bedrieer, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie. Na twaalf jaar is die skrywer van Trippel sewe, Klawervier, Raaiselkind en Thula-thula terug met 'n nuwe roman. Katvis gaan lesers opnuut onder die indruk bring dat Annelie Botes 'n storieverteller sonder gelyke is.
Products specifications
ISBN13 9781776095360
Publisher Penguin Random House South Africa
Contributor Annelie Botes
Publication Date 2023-05-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 460
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}