Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Katrien Se Mini-koeke : Kolwyntjies, Koeklollies En Meer

Publisher : Metz Press
SKU: 9781920479671
R 95,00
R 80,75
Hierdie boek spog met meer as 20 koekversierprojekte wat alles van begin tot einde uiteengesit word. Jy maak gebruik van klein sjokoladeversierings, mini-koeke, kolwyntjies, koeklollies en bruintjies, met effens groter minikoeke wat as fokuspunte kan dien.
Elke projek het drie tot vier koekitems met dieselfde tema, met duidelike aanwysings en stap-vir-stap foto’s wat dit sommer verspot maklik maak. Deeglik getoetste koek- en vulselresepte gee riglyne om die hoeveelhede te vermeerder om aan jou vereistes te voldoen, en daar is patroonplate wat vir die versierings gebruik kan word. Die skrywer deel hope wenke en kortpaaie wat oor jare van eksprimentering opgebou is om die beste bestanddele en tegnieke vir die beste resultaat te verseker. Die pragfoto’s van elke projek toon dat koekversiering inderdaad 'n kunsvorm geword het, maar die maklike aanwysings plaas die projekte binne die vermoë van elkeen wat dit kan volg. Die projekte is van maklik tot gevorderd gegradeer, dus is daar regtig iets vir almal.
Products specifications
ISBN13 9781920479671
Publisher Metz Press
Contributor By (author) Katrien van Zyl
Publication Date 2013-03-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 176
Product Dimensions (H x W x L) in mm 260 X 193 X 210
Shipping Weight (grams) 620
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}