Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Kaar

Kaar

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798163057
R 300,00
R 240,00
Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte.
Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. ’n Groot aantal temas word dikwels in fyn besonderhede aangebied – die natuur, voels, diere, die liefde, die vader, sosiale vraagstukke – en getuig van hierdie digter se veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die spel met taal en woorde is telkens verbluffend. Sowel die inhoud as die gebruik van taal getuig van ’n meesterlike skrywerskap. Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike uitdrukkingsvermoe bied die leser van Kaar ’n avontuurlike ontdekkingreis deur die werelde van mense en diere.
Products specifications
ISBN13 9780798163057
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Marlene van Niekerk
Publication Date 2013-11-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 256
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 335
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}