Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Kaap

Kaap

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485313304
R 295,00
R 250,75
Die hoofkarakter, Marnus, is ? ondersoekende joernalis, ? libtard met struggle credentials, hoewel een van die karakters tereg opmerk dat geen witmens struggle credentials het nie.
Die hoofkarakter, Marnus, is ? ondersoekende joernalis, ? libtard met struggle credentials, hoewel een van die karakters tereg opmerk dat geen witmens struggle credentials het nie. In sy jeug het hy ? beweging op die been gebring om teen diensplig te agiteer en toe gesê as die toekomstige ANC-bewind nie uitwerk nie, sal hy en sy vriende maar die Kaap afstig en daar gaan woon.

Daardie uiting kom byt hom aan die hakskeen en plaas hom jare later in die visier van ? paar groepe, soos die Intelligensiediens, die Suidlanders en groepe met verwante maar meer gematigde oogmerke. Op ’n meer persoonlike vlak betrek dit die dinamika en verhoudings tussen die karakters; jare lange vriendskappe, verraad, ontrou en ware liefde, met humor en hart.
Products specifications
ISBN13 9781485313304
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Hans Pienaar
Publication Date 2022-02-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 280
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}