Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Kaalkop 3

Kaalkop 3

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798156868
R 400,00
R 320,00
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniel se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!).
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniel se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!). In hierdie rubrieke deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. 'n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in: 54 Kaalkop-rubrieke; 19 SARIE-kosstories; 5 voorheen ongepubliseerde verhoogstories; Swanemeer: die ware verhaal.
Products specifications
ISBN13 9780798156868
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Nataniel
Publication Date 2012-09-10
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 196
Product Dimensions (H x W x L) in mm 245 X 168 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}