Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Jungu Josh 2: Die Kryger van Aboemondja

Jungu Josh 2: Die Kryger van Aboemondja

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624090786
R 170,00
R 136,00
’n Misterieuse kryger maak haar verskyning in Kalimbula en Josh se koningskap word tot die uiterste beproef. Hy vra die hulp van die geheimsinnige sifashama met hul rooi mantels, maar sy planne werk nie. Sy aartsvyand Masjeba het raad, maar dit kom teen ? prys.
Josh is ingehuldig as die nuwe koning van Kalimbula. Hy sukkel met die idee van koning wees. Silvia, sy ma, is egter nie dood nie. Sy slaag daarin om van die plaas te ontsnap. Intussen maak 'n misterieuse kryger haar verskyning en Josh se koningskap word tot die uiterste beproef.

Hy vra die hulp van die geheimsinnige sifashama met hul rooi mantels, maar dit help nie. Masjeba se raad kom teen 'n prys. En waar is Silvia? Sal sy Kalimbula bereik voor dit te laat is en alles om Josh in duie stort?
Products specifications
ISBN13 9780624090786
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Constant Van Graan
Publication Date 2020-09-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 240
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}