Close
You have no items in your shopping cart.
Search
James Bond, ontbloot

James Bond, ontbloot

Publisher : Naledi
SKU: 9781920654559
R 50,00
R 42,50
Is 'n tarantula so dodelik soos wat James Bond wil he ons moet glo in Dr No? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan Brittanje se beroemdste spioen in Moonraker onderwerp word, werklik oorleef?
Is 'n tarantula so dodelik soos wat James Bond wil he ons moet glo in Dr No? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan Brittanje se beroemdste spioen in Moonraker onderwerp word, werklik oorleef? Is die blouring-seekat so giftig soos wat in Octopussy beweer word? En wat is die effek op die menslike liggaam van ’n oordaad rooivleis, brood en Martini's? Heinz Modler beantwoord die en baie ander interessante vrae in James Bond, Ontbloot– Die naakte waarheid agter Brittanje se beroemdste geheime agent. Die gewilde skrywer se deeglik nagevorste antwoorde sorg keer op keer vir fassinerende resultate.
Products specifications
ISBN13 9781920654559
Publisher Naledi
Contributor By (author) Heinz Modler
Publication Date 2014-03-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 250
Product Dimensions (H x W x L) in mm 220 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 365
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}