Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Jaargety

Jaargety

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776356867
R 95,00
R 80,75
Liefde kan jou siel genees Zadelle, die nuwe dokter op Groeneweide, dra ’n donker geheim en stel geensins belang in enige verhouding nie. Totdat sy vir Jacques Greyling, ’n aantreklike beesboer ontmoet. Jacques verloor sy hart op Zadelle en is vasberade om haar vir homself te wen, maar vind gou uit dis nie so maklik nie.
Liefde kan jou siel genees Zadelle, die nuwe dokter op Groeneweide, dra ’n donker geheim en stel geensins belang in enige verhouding nie. Totdat sy vir Jacques Greyling, ’n aantreklike beesboer ontmoet. Jacques verloor sy hart op Zadelle en is vasberade om haar vir homself te wen, maar vind gou uit dis nie so maklik nie. Jacques is egter ’n Greyling en deins nie terug vir enige uitdaging nie.

Zadelle oorweeg ’n verhouding met Jacques, maar eers moet sy vir berading by die plaaslike dominee gaan om haar te help om haar verlede te verwerk. Sal Jacques haar verwerp as hy die waarheid oor haar verlede uitvind? Kan sy haar probleem oorkom? Jacques vind wel die waarheid uit, maar dit maak ’n sterker beskermingsdrang binne hom wakker.

Hy werp alles in die stryd om haar te help en saam moet talle struikelblokke oorkom voordat hulle geluk kan vind.
Products specifications
ISBN13 9781776356867
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Madelie Human
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}