Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ivoorblom vir Hai-Lin

Ivoorblom vir Hai-Lin

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639600291
R 95,00
R 80,75
Hai-Lin kuier met vakansie in Sjanghai, China by haar ma se vriende. Laum is 'n droom van 'n man, maar dit lyk of hy maklik sal flankeer. Juis daarom moet sy daarop konsentreer om hom op 'n afstand te hou.
Hai-Lin kuier met vakansie in Sjanghai, China by haar ma se vriende, Su Fen en Laum. Sy gebruik die tyd om Sjanghai te verken en geniet die unieke atmosfeer van die stad en sy mense. Sy het nog net een ernstige verhouding gehad toe sy 'n student was, maar haar sogenaamd beste vriendin het hom skaamteloos afgevry. Eintlik het sy haar 'n guns bewys. Sy onthou hoe die einste vriendin lang trane gehuil het toe die rokjagter haar ook verneuk het. Dit het Hai-Lin 'n ewige gly gegee in gladdebek mans wat met al wat 'n rok dra wil flankeer. 'n Man sal eers haar vertroue moet wen, voor sy hom in haar wantrouige hart sal toelaat. Su Fen se seun, Laum is 'n droom van 'n man, maar dit lyk of hy maklik sal flankeer. Juis daarom moet sy daarop konsentreer om hom op 'n afstand te hou. Gaan haar tyd in China haar egter anders laat dink oor die liefde, en wat is die simboliek van die ivoorblom?
Products specifications
ISBN13 9780639600291
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Mari Grobler
Publication Date 2020-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}