Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Israel-reeks 11: Hooglied  : Shir HaShirim

Israel-reeks 11: Hooglied : Shir HaShirim

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796321695
R 240,00
R 192,00
Wat het Trump se verklaring oor Jerusalem ontketen of nie ontketen nie? Hoe lank sal die geweld met die "March of  Return" elke Vrydag nog duur? Die eindelose brandballonne oor die Gasa-grens? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - hooglied? Dikwels nie.
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.
Products specifications
ISBN13 9780796321695
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Boon Marzanne Leroux-Van der
Publication Date 2020-06-22
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 288
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}