Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ingrid, Thuli, Grizelda : Vrouehelde van Suid-Africa

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639601694
R 125,00
R 106,25
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer.
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-he vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in 'n pragtige bokspak wat 'n ware versamelaarsitem is.
Products specifications
ISBN13 9780639601694
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Wendy Maartens, By (author) Linki Brand
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 64
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}