Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ingonyama en Ander Maats met Leeueharte : Kortverhaalbundel vir Eerste Addisionele Taal in die Intermediêre Fase

Ingonyama en Ander Maats met Leeueharte : Kortverhaalbundel vir Eerste Addisionele Taal in die Intermediêre Fase

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9781776073030
R 185,00
R 148,00
Ingonyama en ander maats met leeuharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.
Ingonyama en ander maats met leeuharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal. Dié bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriële Rewolusie” te betrek.

Elke verhaal bied: ’n besprekingstema en ’n woordelys; pre-leesvrae; vertalings van woorde; post-lees- kontekstuele vrae; en verrykingsaktiwiteite.
Products specifications
ISBN13 9781776073030
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Carin Krahtz
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 160
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}