Close
You have no items in your shopping cart.
Search
In Slavenhuis 39

In Slavenhuis 39

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485313069
R 355,00
R 301,75
In Slavenhuis 39 is ’n drama wat handel oor vier bruin eerstejaarstudente wat ’n woonstel op Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het. Die vier probeer die verlede versoen met hedendaagse kwessies soos manlikheid, bendes, geloof, rassisme, kultuur, homoseksualiteit en doodeenvoudige menslikheid.

Hulle sukkel in die dorp waar hulle kom studeer, en hulle sukkel om oor die weg te kom met mekaar. Maar iewers tussenin is daar tog iets wat hulle saamsnoer. Nie net probeer hulle hulle eerste studiejaar slaag nie, maar ondersoek wat bruinwees nou eintlik beteken in hedendaagse Suid-Afrika.

In Slavenhuis 39 het by die Woordfees gedebuteer en is benoem vir die beste nuutgeskepte Afrikaanse teks by die Fiësta-toekennings. Die toneelstuk het ook die Woordtrofee vir beste opkomende kunstenaars ontvang het.
Products specifications
ISBN13 9781485313069
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Herschelle Benjamin
Publication Date 2021-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 80
Product Dimensions (H x W x L) in mm 222 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}